Wedding Music

Description of Wedding Music Supplier

Akoestiek. is ‘n afrikaanse bruilofsduo & geniet dit om bruilofsfeeste met akoestiese verwerkings van bekende & oorspronklike musiek in te kleur. Ons oogmerk is om, na gelang van die bruidpsaar, ‘n gepaste atmosfeer wat die fokus op die mooi & kern van die huwelik vestig, te skep en te behou. Ons is absoluut mal oor troues. Die huwelik is vir ons so spesiaal & dit verskaf ons groot vreugde om musiek oor die liefde te skryf & mense te inspireer om weer daarin te glo. Ons sing liefdesdeuntjies – van dié soort wat jou ‘n knop in die keel gee, tot dié wat jou voete laat juk om te skoffel. Besoek gerus ons webwerf by : http://www.akoestiek.co.za

Wedding Music

Contact Owner