Wedding Flower

Description of Wedding Flower Supplier

Blue Dragonfly Events doen blomme en dekor vir troues, korporatiewe funksies, verjaardag partytjies, kombuis tees, ooievaars tees of enige spesiale dag wat gevier moet word. Dit is ons passie om lokale asemrowend te stileer en ons word geinspireer deur ons kliënte se visie vir hul dag. Ons styl reflekteer ons passie vir blomme en dekor en dit sal enige spasie komplimenteer met ‘n ontspanne en pragtige atmosfeer. Ons streef daarna om produkte te vind wat ons kliënte se styl en prentjie van hul spesiale dag te komplimenteer en om hul funksie spesiaal en uniek te stileer. Ons vind ook alternatiewe oplossings om binne die begroting te bly. Ons gee ons uiterste aandag aan klein detail en hou daarvan om ons kliënte te bederf met ietsie ekstra. Kontak ons en laat ons professionele span jou help om ‘n onvergeetlike funksie te realiseer.
Visit their website on : http://www.bluedragonflyevents.co.za/

Decor & Hiring Flowers Kitchen Tea

Contact Owner