Wedding Venue

Description of Wedding Venue

As jy by Diamantvallei eet, maak dit nie saak wat op die spyskaart is nie, jy eet altyd lekker! Ons maak kos sorgvuldig en fyn en smaaklik.
Gaan kyk gerus op ons webtuiste om te sien hoe dit hier lyk. Ons is werklik eksklusief want ons beperk onsself tot een funksie per naweek en dus onthaal ons graag ons gaste met rustigheid en gemak (slegs 52 troues p.j.!)

Wedding Venue

Contact Owner

Address

Our Address:

Diamantvallei Landgoed Rhenosterfontein, Gauteng, South Africa