Description

The white dove is the symbol of love, peace, fidelity, purity and unity.  We are pleased to offer white doves for a funeral, or wedding doves release packages to lend special splendor to your day. These white doves add an extra bit of romance to your wedding, beauty to other occasions, or a special remembrance on a funeral.

Ons wit duiwe is ons trots en die vrylating van wit duiwe is vir ons ‘n groot genot. Hierdie diens word aangebied by spesiale geleenthede soos troues, begrafnisse, ‘n doop, mondigwording, liefdadigheids-funksies en vele meer. Ons stel egter altyd ons duiwe se belange voorop en sal hulle nie ter wille van geld in gevaar stel nie.

Confetti

Contact Owner