Description

EXCLUSIVE BRIDAL HAIR spesialisseer in bruidshare, vir meer as 20 jaar  en wat ons diens so uniek maak is, met die proefset wys ons die bruide 2 verskillende haarstyle. Op ‘n bruid se groot dag gaan ons na die venue om haar hare daar te stilleer. Ons bly ook op hoogte met die nuutste “trends”van hare en wat mooi sal pas by ‘n bruid se rok om die geheel en al prentjie te vervolmaak. Ons het verskeie bekende mense se hare gedoen, onder andere die troue van Steve Hofmeyer met Janine.

Ons streef om goeie diens te lewer en persoonlike aandag te gee vir elke toekomstige bruid.

Contact Owner

Address