Wedding Flower

Description of Wedding Flower Supplier

Liewe Bruid en Bruidegom,
Met baie jare se ondervinding is ICT FLOWER DESIGNS die perfekte troublom verskaffer vir jou droom dag. Ons is romanties, ons glo in die liefde en dit word weerspieel in ons elegante en unieke rangskikkings, en saam met dit verskaf ons bypassende dekor wat jou persoonlikheid sal reflekteer. Die talentvolle ICT personeel loop saam met jou vanaf die eerste ontmoeting totdat elke kers aangesteek is op jou troudag.
Visit their website on : http://ictdesign.co.za

Wedding Flowers

Contact Owner