Description of Wedding Venue

Hier word die belofte gemaak onder die groot Wildevy-boom met n prentjie mooi agtergrond van die granadilla boord. Vir die meer tradisionele bruidspaartjie is daar die opsie om in een van die lieflike kerke op die dorp Nylstroom te trou. Ongeveer 10km vanaf Mooiplaas.
Elke bruilof verdien n kenmerkende feesmaal! Gaste geniet n heerlike broodtafel, voorgesit met n verskeidenheid peuselhappies en sit aan vir n hoofmaal wat enige mond sal laat water. Ons indrukwekkende saal kan n maksimum van 250 gaste akkommodeer. Laat dit in ons hande oor om te verseker dat julle bruilof stresvry en glad sal verloop. Ons bekwame personeel is bereid om die ekstra myl te gaan sodat jul hierdie dag kan geniet saam met geliefdes, familie en vriende.

Contact Owner

 

Address

Our Address:

Mooiplaas Function Venue