Anna//Hes Wedding & Event Decorators
General Information

anna//HES spesialiseer in die koördinering en implementering van dekor en blommerangskikkings vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies, hennepartytjies, ooievaarstees of enige ander viering regoor Suid-Afrika wat die opmaak en mooimaak van ‘n plek behels.

anna//Hes bied ook troupakette met verskeie opsies aan wat die koördinering van verskeie diensverskaffers op een platform behels.  Hierdie pakkette word aangebied op die plaas Buffelsfontein, naby Mooinooi in Noord-Wes, en sluit in ‘n boskerk, ‘n onthaalsaal, spyseniering, akkomodasie, dekor, uitnodigings en die ontwerp van troubykomstighede.

Kontak ons gerus vir enige verdere navrae.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 062 091 4029
• Address: South Africa
• Website: www.annahes.com