Beauty by Jenike
General Information

Ek is n jong dame wat daarvan hou om my passie met vrouens te deel en elke vrou op haar unieke manier spesiaal te maak voel. Ek is hier om vrouens trots te maak voel oor haarself en die mense om haar. Ek is n gekwalifiseerde grimeerkunstenaar. Ek is passievol oor wat ek doen en voel Jesus het die passie in my hart gesit, sodat vrouens die mooi in hulself kan raaksien.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 079 484 6901
• Address: South Africa