BergOp Wedding & Event Venue
General Information

BergOp bied ‘n ongelooflike bosveldatmosfeer vir ‘n unieke en onvergeetlike troue vir beide die bruidspaar en die gaste. Met sy diverse en pragtige omliggende landskap en natuurlewe skep dit ‘n indrukwekkende agtergrond vir die bruilof en ‘n trou-ervaring soos min en sal dit vir altyd ‘n blywende herinnering vir u wees

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 067 648 1708
• Address: Main Street, Koedoeskop, 0361
• Website: www.bergop.co.za