Carmen Couture
General Information

Carmen Couture verskaf passievolle werk aan toekomstige bruide. Carmen glo om elke bruid se mooi liggaams-bate te beklemton op haar mooiste dag. Ons is n klein spannetjie, maar ons is baie gesteld oor hoe n rok pas aan n klient, want dit máák die hele prentjie om afgerond en profesioneel te vertoon op die foto’s. Maak gerus n afspraak vir die ontwerp van jou droomrok; ons sien uit daarna om jou soos n prinses te laat lyk en voel vir jou bruidegom!

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 073 170 1163
• Address: 4 Edgar Davis Street, Monument Hights, Kimberley, 8301