Desert Rose Jewellery
General Information

Die naam Desert Rose Jewellery het reeds lank voor die vestiging van die handelmerk ontstaan. Dean Van Zyl die stigter van DRJ is gebore in Grootfontein, Suid Wes nou genome Namibie – daar vandaan die woestyn sand roos “Desert rose Selenite” ook bekend as Gypsum Rose or Sand Rose, Desert Rose Jewellery is dus vernoem na die sand woestyn sand roos. DRJ is amptelik gevestig in 2015, waar dit nou to volwaardige maatskapy gegroei gelee in diie ooste van Pretoria. Ons span bestaan uit Man en Vrou Duo wat ontwerp, vervaardiging, laser graveering en konsultasies binnehuis behartig. Ons geniet om “custom” ontwerpe van die klient inspirasies ‘n werklikheid te maak. Ons spesialiseer in unieke mans ringe, troupante, verloofringe en self daardie geskenk spesiale geleenthede. Met ‘n gesamelike 20 jaar in die bedryf, ontwerp en vervaaardig ons jou droom juweelstuk.

Desert Rose Jewellery is private ontwerps Ateljee, ons spesialiseer in unieke mans trou ringe en trou pante vir haar, verloof ringe en vele meer.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 076 464 6148
• Address: Van Der Merwe Dr, Silverton, Pretoria, 0103
• Website: www.drjm.com

  

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/weddiny/wp-content/plugins/ds-suit/includes/modules/MasonryGallery/MasonryGallery.php on line 447