Die BEESkraal
General Information
Die Beeskraal is op ‘n plaas buite Standerton, Mpumalanga geleë. Dit is ‘n plattelandse plaas skuur; ‘n groot binnehof van 764 vierkante meter wat omring is met vier kant skure. Die Beeskraal is ideaal vir ‘n buitelig troue met die opsie om in die kant skuur in te skuif indien die weer nie saam speel nie. Daar is ook ‘n boskerk tussen die bloekombome net 3km vanaf die onthaal area, waar geloftes met mekaar gedeel kan word.
Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 082 457 4995
• Address: Farm Niekerksvlei, Standerton, 2430