Die Plaasskuur
General Information

Paartjies wat hou van plaas…veld….die buitelewe…rustieke elegansie met ‘n tikkie vintage flair! Die Plaasskuur is ‘n regte ou sink plaaskuur wat onlangs omskep is in ‘n rustieke onthaal. Ons akomodeer tot en met 200 gaste vir troues. Kontak ons direk vir spysenierings opsies. Ons verhuur ook dekor, eetgerei en spysenierings items uit vir troues en funksies. Ons is net buite Pongola, op die vryheid pad, op ‘n plaas 12km van die dorp af.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 082 611 7708
• Address: Meyershoek Plaas, Pongola