Farmivore
General Information

Plaaskombuis gasvryheid

Het jy al ooit die voorreg gehad om in ‘n plaaskombuis te kuier? Indien wel, sal jy weet hoe ons voel oor kos – daar moet baie wees, dit moet lekker wees, en gaste moet na die tyd daaraan terugdink met heimwee.

Ons spesialiseer in troue spyseniering al vanaf 1997. Ons bied alles van die tradisonele potjiekos en spitbraaie tot 5 gang aansit maaltye – alles wat in jou behoeftes en sak inpas!

Kontak gerus vir Riaan om jou spyskaart vandag nog te bespreek.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 082 940 5170
• Email Address: bruilof@farmivore.co.za