Gyspy Shiq Décor & Events
General Information

Ons verhuur dekor vir troues en ook alle ander funksies. Ons gee twee opsies. Opsie een, die kliënt kan hul dekor by ons huur en self die funskie stilleer. Opsie twee, ons kan teen ‘n bykomende fooi die funksie vir die kliënt stilleer en na die funksie opruim.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: Vedette 072 630 9241 of Bianca 064 517 3990
• Address: 886 Mansfield Laan, Mayville, Pretoria