
Inspiring Lives
General Information
Die beplanning van jou troudag wissel van die keuse van ‘n trouvenue tot die huur van troufotograwe, musikante en spyseniers; die organisering van trou-uitnodigings en sitplekplanne; die keuse van ‘n troutema en registrasie vir geskenke; besluit oor julle trouringe en beloftes; reelings met jou grimeerkunstenaar en haarstilis en die soektog na die volmaakte trou rook.
Met al hierdie aspekte in gedagte, is dit geen wonder dat goeie troubeplanners so gesog is nie
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 083 373 9818