Kookies Kouture
General Information
Kookies Kouture spesialiseer in trourokke, aandrokke en matriekafskeid rokke. Dis ons passie om jou droomrok ñ realiteit te maak. Ons is trots op die kwaliteit van ons rokke. Ons kan jou rok spesiaal vir jou maak of jy kan een van ons voorraad rokke koop of huur.
Jy kan ook jou ander trou benodighede by ons bestel, soos sluiers, kousbande, satyn japonne, dasse en strikdasse.
Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 072 010 4763
• Address: 31 Dr Beyers Naude Dr, Lichtenburg, 2740
• Website: www.kookieskouture.co.za