Luzaan Butler Makeup Artist
General Information

Dit is my hartsbegeerte  om elke vrou wie se grimering ek doen te laat voel dat sy die mooiste vrou in die vertrek is. Elke vrou is dit werd.

Ek sal alles in my vermoë doen en geen moeite ontsien om elke vrou se wens te laat waar word.

Ek gebruik ‘n kombinasie van bekende, uitstekende kwaliteit produkte soos Alila wat sag is op die vel en uitstekend vertoon op foto’s

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 083 775 1118