Maswiri Weddings
General Information

Maswiri Weddings bied jou die geleentheid om jou troudag drome te bewaarheid in die asemrowende bosveld van die Nzhelele valley. Ons bied vir jou as bruid verskeie keuses vir ‘n ongelooflike buitelug seremonie – riviere, berge, lemoen boorde of onder ‘n 1000 jaar oue kremetat boom, waar die gesing van voëls jou sal begelei tot by jou bruidegom.

Ons kan tot 70 gaste akkomodeer, as ook kleiner intieme troues.  Die kamp het slaap plek vir 12 gaste, met additisionele verblyf by omliggende lodges en oorde, wat dit ideal maak vir ‘n Bestemmings Troue, ‘n naweek “Bachelors” of “Bachelorettes”.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 083 250 2223
• Address: Hayoma, Tshipise, 0901
• Website: www.maswiri.co.za/weddings