Miekie Ward Artistry
General Information
Ek het as klein dogtertjie in die salon groot geword en altyd geweet ek sal in die skoonheid in gaan. Ek make-up nou al vir 8 jaar en ek geniet elke oomblik daar van. Dis die lekkerste gevoel as ek my klient kan mooi maak en dadelik sien hoe hulle self vertroue kry en mooi voel oor hulle self. Dis so lekker om saam my bruide die dag te geniet en hulle mooi te maak en dan die finale prentjie te sien en weet dis my hande werk.
Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 067 199 7446 / 051 522 3626
• Address: 79 Walter Sisulu Universitas Bloemfontein
• Website: https://miekelsr18.wixsite.com/miekie-ward-artistry