
General Information
Hier word die belofte gemaak onder die groot Wildevy-boom met n prentjie mooi agtergrond van die granadilla boord.‘n Geskilderde troue knus geleë tussen die Waterberg. Uniek, asemrowend en enig in sy soort, met n stoep rooier as Robyn. Saam met familie & vriende word dié dag gedeel deur n glasie te klink, en dis hier waar herinneringe gekoester word soos n juweel. Elke bruilof verdien n kenmerkende feesmaal! Gaste geniet n heerlike broodtafel, voorgesit met n verskeidenheid peuselhappies en sit aan vir heerlike boerekos wat enige mond sal laat water. Die onthaal het n onbeskryflike atmosfeer daarom nooi ons jul om die bruilof hier te kom deel. Ons indrukwekkende saal kan ‘n maksimum van 300 gaste akkommodeer.
Mooiplaas is beslis iets besonders & soveel meer, ons stukkie Kaap in die hartjie van die Bosveld!
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 079 700 7393 / 076 461 5376
• Address: Portion 1, Vyeboomspoort, Eersbewoond road, Modimolle, 0510
• Website: http://www.mooiplaasvenue.com/