New Beginning Weddings
General Information

By New Beginning Weddings bied ons onvergeetlike huweliksseremonies. Van die aansteek van kerse, die vier van Nagmaal deur die paartjies en Tying for the not en n praktiese boodskap vir die paartjie en die gaste oor die huwelik. Kort en kragtig. Die seremonie kan in Engels of Afrikaans gedoen word. Of n kombinasie daarvan. Alle wetlike aspekte word ook hanteer. Ek is ook bereid om so n seremonie enige plek in die wêreld te doen.

Ek is reeds meer as twee dekades n dominee en het seker meer as n duisend huwelike bevestig.

Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 081 706 0404
• Address: Gauteng, South Africa

Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/weddiny/wp-content/plugins/ds-suit/includes/modules/MasonryGallery/MasonryGallery.php on line 447