Skoonsus
General Information
Skoonsus is begin deur twee skoonsussies, Doné Schutte en Amadia Smit op ‘n langnaweek weg in die Wildtuin. Beide dames het ’n passie vir die lewe en is lief vir vrou wees. As vrou is ons geneig om te vergeet om na ons self te kyk in die poging om te virseker ons geliefdes, kinders en families is versorg.
Die gevolg is dat ons met ons liggaam se enjin liggie aan ry lank nadat dit begin flikker het.
Skoonsus is daar om elke vrou te herrinner om haarself lief te hê, om vir haarself tyd te maak en na haarslf te kyk. Of jy nou ’n mamma, ’n besigheidsvrou, ’n student of ’n ouma is, ons is hier om jou te bederf. Skoonsus bied ’n reeksleefstyl produkte wat waarborg om jou te laat terug kom vir meer. Hetsy vir persoonlike of huishoudelike gebruik, ’n bederf geskenkpakkie vir ’n vriendin of ’n klein dankie-sê pakkie vir ’n gasvrou, skoonsus is hier om te help. Ons bied lieflike produkte vir mans, vroue en baba’s.
Get a Quote
Contact Details

• Contact number: 083 465 5807
• Address: 39 Ko-Operasie Ave, Brits, 0250
• Website: www.skoonsus.co.za