
The Good Hygienist
General Information
Ek is ‘n gekwalifiseerde mondhigiënis wat in my eie praktyk praktiseer. Ek doen in-stoel tand bleikings en maak tande ook skoon. Ek eis namens my pasiënte by die mediese fondse. Kontak my gerus vir enige raad of met enige navraag.
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 083 625 7151
• Address: 438 Farm Road, Die Wilgers