Wedding Crystals
General Information
Pastoor Willie de Jongh bring ervaring, warmte en toewyding na elke huweliks seremonie.
As ‘n geregistreerde Huweliks Beampte met ‘n passie om betekenisvolle seremonies te skep, behartig Pastoor Willie troues sedert 2020 as die hoof beampte by Wedding Crystals.
‘n Geordende Pastoor en hy het ‘n Diploma in Teologie van Bet-El Bybelkollege. Hy is deur die Departement van Binnelandse Sake aangestel en is wetlik gemagtig om huwelike in Suid Afrika te bevestig.
Pastoor Willie verseker dat elke seremonie ‘n unieke en opregte ervaring is met sovele mooi herinnerings van jou huweliksdag.
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 072 192 1736
• Email Address: info@weddingcrystals.co.za
• Website: www.weddingcrystals.co.za
