Testimonials

Here’s what some of our happy clients had to say

Dear Bruidsgids, From the bottom of my heart I would just like to thank you and your amazing team for everything that you have done for Endless Inspirations. You always go over and beyond. From the Expo, to above the line and below the line marketing, you are an extraordinary partner and we are so lucky to have you as part of our team. I bought over the business in December 2018 and although I come from a marketing background, I was not sure where to begin in the wedding industry. From posting on your Facebook page “Ek is verloof” I was contacted by your team to exhibit at your Bruid Gids Expo 2019. Given the cost of expos and the poor hit rate I was very hesitant, to be honest, but your rate where half the price of any other expo and the leads that I have generated are of very high quality, so much so that I am inundated with brides, wedding venues and suppliers. I would highly recommend any start-up or existing business in the wedding industry to make the Bruidsgids there first port of call when it comes to adverts. Here is to many more Brides and partnerships, thank you once again! Kind Regards Elze @Endless Inspirations

Endless Inspirations

Ek wil net se ek LOVE die boek! Ek kan omtrent my hele troue beplan uit hom! Baie dankie vir die awesome idees en wenke! Dankie vir al die artikels oor wat mens moet doen by prokureurs en pastore ens! My troue is 21 Oktober en ek kan nie meer wag nie! 

Bruid - Cherylene Herbst

Hiermee wil ek graag die redakrise en haar span bedank vir die uiteensetting van die Bruidsgids. Dit is verbruikersvriendelik en dit beskik werklik oor al die inligting wat ‘n bruid nodig het om haar groot dag besonders en uniek te maak.

Bruid

Ek waardeer  julle moeite en ondersteuning teenoor julle kliente en vendors ongelooflik baie. Ek bid God se ryklike seën oor jou besigheid dat dit die vrugte sal pluk van julle goeie werk.

Lustique Cosmetology

Dankie Bruidsgids vir al julle hulp! Ons staan vandag op 1,000 likes op Facebook!!! Groot waardering ook aan al ons lojale bruide wat deel van ons familie word sodra die knoop hier by Bridal Boma deurgehaak is. Ons staan verstom oor al die verwysings van tevrede kliënte! Ons is so dankbaar!

Bridal Boma - Bosboma