Goedehoop Wedding Venue
Listed Categories: Venues
General Information
Maak jou droom troudag 'n werklikheid op ons pragtige plaas. By Goedehoop, sentraal geleë tussen Pretoria en die Oos-Rand, bied ons jou die perfekte agtergrond met 'n betowerende plattelandse ervaring. Met sy moderne-rustieke atmosfeer is Goedehoop die plek waarheen julle kan ontvlug van die stad se geraas terwyl julle jul liefdesverhaal in ‘n gemaklike omgewing vier. Kom ontdek die skoonheid van eenvoud en skep herinneringe wat julle vir altyd sal onthou.
Details
Contact Number: 071 084 9226
Email: info@goedehoopvenue.co.za
Address: Plot 101 Skoolroete Rd Tweefontein, Bapsfontein, 1510
Website: goedehoopvenue.co.za









