Exciting Competitions

Bride of the Year 2020

Did you get married in 2019 or still getting married in 2020? Enter our Bride of the Year 2020 competition now!

Entries are open for all brides who got married between 1 January 2019 until 31 December 2020 can enter now.

Wen jou troue!

Dis weer tyd om ‘n Droomtroue saam met Bruidsgids en Wedding Guide weg te gee! Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Onthou, om deel te neem en jou Droomtroue ter waarde van R500,000 te wen, moet jy slegs 3 stappe voltooi:

1. Gaan volg Bruidsgids op Instagram.

2. Gaan hou van (‘like’) Droomtroue se Facebook-blad.

3. Sms jou naam, e-pos adres en die woord Droomtroue na 36996. Elke sms kos R5. Gratis sms’e en bondelpakkette is nie van toepassing nie.

Wie weet, dalk is die volgende Droomtroue joune!

Terme en Voorwaardes geld.

# Droomtroue

# Bruidsgids

# Weddingguide

# Dreamwedding