Lavandou Wedding and Events Venue
Listed Categories: Venues
General Information
Lavandou is geleë in Tiegerpoort, Pretoria-Oos en kan tot 150 gaste akkommodeer. Die perseel bied aan paartjies verskeie opsies vir hul troue: kies tussen ’n buitelug seremonie onder dennebome of ’n huweliksbevestiging in ’n tradisionele kapel met romantiese beligting. Met groot grasperke, goed-onderhoude tuine, fonteine, en selfs ’n klein stukkie woud is Lavandou nie net paartjies se droom nie, maar ook troufotograwe s’n. Spyseniering is ingesluit en ekstra dienste van ’n platejoggie asook ’n blomme dienste is beskikbaar op die perseel. ‘n Groot verskeidenheid dekor is ook ingelsuit en kan besigtig word op die perseel. Verder is 13 kamers se B&B akkommodasie ook beskikbaar vir die bruidspaar en hul gaste.
Details
Contact Number: 083 447 9996
Alt Number: 082 877 1153
Email: info@lavandou.co.za
Address: M6, Tiegerpoort Road, Pretoria, 0040
Province: Gauteng
Service Area: Gauteng
Website: www.lavandou.co.za









