Bushveld Parties banner

Bushveld Parties

Listed Categories: Bachelorette & Bachelors


General Information

Bushveldparties, jou een stop agent vir enige buitemuurse partytjie of funksie! Met meer as 10 jaar se ondervinding in rampartye, kitchen tea’s, verjaarsdae en korporatiewe wegbreuke weet ons hoe om die stadsjapies, ‘n onvergeetlike bosveld avontuur te laat beleef! Van ’n kajuit teen die kaap se wit strande, tot groot grotte in Noord-wes en Bosveld persele noord van PTA, boek nou en maak jou funksie uniek en onvergeetlik!


Details

Contact Number: 060 960 6608

Alternative Email: info@bushveldparties.com

Address: 0182 Kameeldrift Rd, Roodeplaat, Pretoria

Province: Gauteng

Service Area: Gauteng, North West, Western Cape

Contact this Supplier