Dit is Tyd
Listed Categories: Décor & Hiring, Flowers
General Information
“Verbly jouself in die Here en Hy sal jou die hartsbegeertes aan jou gee” – Psalm 37:4
Wat ‘n absolute voorreg is dit nie om te mag deel wees van van daardie heilige oomblik wanneer twee lewens een word nie. Elke liefdesverhaal is uniek, en by DIT IS TYD – Event Specialist werk ons hart tot hart met paartjies om hul droomdag met styl, gevoel en betekenis tot lewe te bring. Van Dekor, blomme en drukwerk tot persoonlike geskenkies – ons sorg dat elke detail getuig van wie julle is.
Dit is Tyd vir TROU!
Details
Contact Number: 065 888 4020
Email: info@ditistyd.co.za
Province: Gauteng
Service Area: Gauteng
Website: ditistyd.co.za









