Hey Lief banner

Hey Lief

Listed Categories: Music and Entertainment


General Information

Ons is Werner & Rozanne Kahts, 'n getroude paartjie uit die hartjie van Pretoria uit. Ons musiek is sielvol, romanties en warm. Ons sing liefdesdeuntjies - van dié soort wat jou ‘n knop in die keel gee, tot dié wat jou voete laat jeuk om te skoffel. 

Jy wonder dalk, 'Hoekom 'Hey Lief''? Want ons skryf & sing oor die liefde. Die ouskool tipe. Die egte tipe wat nie sommer vergaan nie, wat stewig geanker staan, ongeag wind of weer. 

Ons hoop is om jou weer te inspireer om in ware liefde te glo.


Details

Contact Number: 079 521 0473

Province: Gauteng

Service Area: Travelling Vendor

Website: heylief.co.za

Contact this Supplier