Doringrant Wedding Venue and Guest Farm banner

Doringrant Wedding Venue and Guest Farm

Listed Categories: Venues


General Information

Met ons aankoms op die plaas het die skoonheid van die bosveld, gevul met doringbome wat die verlate plaashuis omring, onmiddelik ons harte gesteel.

Doringrant het ons toevlug geword, weg van die hastige stadslewe. Doringrant het vining vinnig ons huis geword. Dit is die plek waar ons liefhet, leef en leer om elke klein skepping te waardeer en die rol daarvan in die natuur te verstaan.

Ons deel graag die voorreg met julle, om die bosveld in al sy grootsheid te ervaar. Ons hoop julle kom skop julle liefdes verhaal af hier, in die hartjie van die bosveld!


Details

Contact Number: 083 390 7295

Alt Number: 081 252 1254

Address: Plaas Tweeriviere A12, Beestekraal, 0255

Province: North West

Service Area: North West

Contact this Supplier