Francine's Farmhouse and Venue
Listed Categories: Venues
General Information
Francine`s Venue is geleë op `n sitrusplaas in Hoedspruit , Limpopo. Ons bied ‘n onpretensieuse en gestroopte ervaring waarin jul die dag kan inkleur volgens jul drome en idees. Ons bied die opsie van die buitelug of onderdak areas vir die kerk en die onthaal. Ons dienste sluit die dekor in en ons bied ou wêreldse sjarme en `n onvergeetlike koservaring. Daar is akkommodasie op die perseel en ook op nabygeleë plase. Hierdie venue is perfek vir n naweektroue weg van die stad waar gaste landelike gasvryheid kan beleef.
Skakel gerus Hendrien Kruger.
Details
Contact Number: 073 589 5924
Email: info@francinesvenue.co.za
Address: R531, 1380
Province: Limpopo
Service Area: Limpopo
Website: francinesvenue.co.za









